Khalifa Haftar

Khalifa Belqasim Haftar (Arabies: خليفة بلقاسم حفتر), (Ajdabiya, 7 November 1943) is 'n Libiese krygsheer wat 'n groot deel van Libië onder sy beheer het. Hy ondersteun 'n skaduwee-regering in Tobroek. Hy was sedert die einde van die 20ste eeu nou betrokke by die politieke geskiedenis van Libië.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy